'n Splinternuwe museum!!!!....het op ons dorpie oopgemaak. Die Bus Museum...en dit het eintlik niks met busse te make nie. Alles uit dae lankverby. Goed geordern en gerangskik: ploee, strykysters, fietse, melkkanne, alle soorte plaasimplimente, huishoudelike goed en beste van alles, langsaan staan die GROEN BUS ingerig as ‘n koffiewinkel. Op ons heerlike sonskyn dae kan mens op die lekker onderdakstoep sit vanwaar jy ‘n baie mooi blik oor die dorpie het. Alles in ‘n baie plattelandse omgewing, op die dorpsgrens!!

Vanrhynsdorp has a brand new museum!!....called the “bus museum” and it has nothing to do with busses except that you can enjoy a lovely cup of tea or coffee in THE GREEN BUS. It has a lovely canopied patio for the nice sunny days we so enjoy, overlooking town. It is located on lefthand side of road leading to the Caravan Park and Gifberg. The museum houses all kinds of old household and farming equipment, all saved from the scrapyard!
